Tumgik
#Charley Hel
git-it · 12 days
Text
(Adopted) OCs appreciation post part 35
Please visit the artists pages (see below cut).
OPEN MASTERPOST
Tumblr media
↑ Blaziken Griffin by Mirmulnope, art by dragoncatarts
Tumblr media
↑ Dragonite Aurorus Frostmoth by ZanieBlue
Tumblr media
↑ Nickit/Zorua by @the-sleepysiren
Tumblr media
↑ Eternatus Hel by @bl00dblight
Tumblr media
↑ Hydra Cerberus Dragon Hayloft, Charley, and Markle by Kaidragonblade, art by Dragon_Cat_
Tumblr media
↑ Umbreon by Silvignis
Tumblr media
↑ Weavile/Armaldo by Will-O-Wisp
Tumblr media
↑ Ninetales/Rapidash line by Sunn-e-skies
Tumblr media
↑ Silvally Type:9 by ray1181181, art by toxycbatfur
[More Characters in next post CLICK HERE]
7 notes · View notes
skirtmag · 3 years
Photo
Tumblr media
255 notes · View notes
books-in-a-storm · 3 years
Photo
Tumblr media
Book Of The Week Master List
A:
Angels’ Blood(Guild Hunter #1)
Animal Magnetism(Animal Magnetism #1)
At Wolf Ranch(Montana Men #1)
Axel(Corps Security #1)
A Brush of Darkness(Abby Sinclair #1)
A Blood Seduction(Vamp City #1)
Against the Ropes(Redemption #1)
Against the Cage(Worth the Fight #1)
Ace of Hearts(The Cursed Ravens MC #1)
A New Leash on Love(Rescue Me #1)
Allure(Brooklet Dreams #1)
Angels & Whiskey(Saddles & Racks #1)
B:
Burning Up(Flirting with Fire #1)
Born in Fire(Fire and Ice Trilogy #1)
Bitten(Otherworld #1)
Boomtown(Freebirds #1)
Black Wings(Black Wings #1)
Bender(The Core Four #1)
Burn for Me(Hidden Legacy #1)
Beard Mode(The Dixie Wardens Rejects MC #1)
Bad Blood(Crimson Moon #1)
Bentley(Vested Interest #1)
Book Boyfriend(Book Boyfriends #1)
Burnout(NYPD Blue & Gold #1)
Bringing Home the Bad Boy(Second Chance #1)
Blood of the Earth(Soulwood #1)
Blood Heir(Aurelia Ryder #1)
Blood of Eden(The Guardians #1)
Broken Compass(Supernatural Prison Story #1)
C:
Center Mass(Code 11-KPD SWAT #1)
Cast in Shadow(Chronicles of Elantra #1)
Cry Wolf(Alpha & Omega #1)
Cole(The Ride #1)
Coveted(Coveted #1)
Cowboy Bold(Longhorn Canyon #1)
Colton’s Salvation(Demented Sons MC #1)
D:
Dirty Magic(Prospero’s War #1)
Downshift(Skid Row Kings #1)
Dangerous Secrets(Callaghan Brothers #1)
Dominic(Slater Brothers #1)
Dragon’s Lair(Wind Dragons MC #1)
Dark Currents(Agent of Hel #1)
Dead Witch Walking(The Hollows #1)
Dr. OB(St. Luke’s Docuseries #1)
Dirty(Dive Bar #1)
Dead Until Dark(Sookie Stackhouse #1)
Delicious(Camos and Cupcakes #1)
Dropkick My Heart(Powerhouse M.A. #1)
Drop a Gear and Disappear(Kings of Vengeance MC #1)
Dark Gods(Academy of the Gods #1)
Dragon Marked(Supernatural Prison #1)
The Devil Inside(Morgan Kingsley #1)
Darkness Unbound(Dark Angels #1)
Drive Me Wild(Riggs Brothers #1)
Dragon Academy(Dragon Riders Academy #1)
E:
Eye Candy(Real Love #1)
Escape to You(Montana Heat #1)
F:
First Grave on the Right(Charley Davidson #1)
Forgiving Reed(Southern Boys #1)
First Drop of Crimson(Night Huntress World #1)
Forever Home(Forever Friends #1)
Forever Mine(Providence #1)
Fireball(Cheap Thrills #1)
Fallen Academy: Year One(Fallen Academy #1)
Full Moon Rising(Riley Jenson Guardian #1)
G:
Grit(Spartan Riders MC #1)
Grave Witch(Alex Craft #1)
Ghost(Lords of Carnage MC #1)
The Genesis of Evangeline(The Lost Royals Saga #1)
Great Sass(Family Ties #1)
Greywalker(Greywalker #1)
H:
The Hurricane(The Hurricane #1)
Halfway to the Grave(Night Huntress #1)
Hope Flames(Hope #1)
Haunted on Bourbon Street(Jade Calhoun #1)
Hard(Biker MC Romance #1)
Hail No(Hail Raisers #1)
Hardwired(Hacker #1)
Hide Your Crazy(KPD Motorcycle Patrol #1)
Herd That(The Valentine Boys #1)
Hissy Fit(The Southern Gentleman #1)
Hell’s Chapel(Caith Morningstar #1)
Harmony(The Club Girl Diaries #1)
I:
Indexing(Indexing #1)
Into The Storm
Inflame (Midnight Cove Series, #1)
Infernal Magic(Shadows & Flame #1)
J:
Just Kidding(SWAT Generation 2.0 #1)
K:
King(King #1)
Kindling the Moon(Arcadia Bell #1)
Kinda Don’t Care(Simple Man #1)
Knotted(Trails of Sin #1)
Kissed by Wildfire(The Cimmerian Cage #1)
L:
Lost Rider(Coming Home #1)
Lights To My Siren(The Heroes of The Dixie Wardens MC #1)
Lick(Stage Dive #1)
Loving Lo(Devil’s Knights #1)
Loving Cara(Love Under the Big Sky #1)
Lane(Grim Sinners MC #1)
Lock ‘N’ Load(Federal K-9 #1)
Legacy(The Four Horsemen #1)
Lies & Lullabies(Hush Note #1)
Lucifer’s Daughter(Princess of Hell #1)
Lucifer’s Bride(Married to the Devil #1)
Landen(The Murphy Boys #1)
M:
Mayhem(Mayhem #1)
Making the Cut(Sons of Templar MC #1)
Man Hands(Man Hands #1)
Moon Called(Mercy Thompson #1)
Magic Bites(Kate Daniels #1)
Marek(Knights Corruption MC #1)
Miss Mechanic
Mess Me Up(Bear Bottom Guardians MC #1)
Matt(Malloys of Montana #1)
Magic to the Bone(Allie Beckstrom #1)
Mountain Man(Smith Brothers #1)
Midnight’s Daughter(Dorina Basarab #1)
Miss Fix-It
Montana Fire(Small Town Romance #1)
Magic Bite(Supernatural Bounty Hunter #1)
Mark of the Demon(Kara Gillian #1)
Monsters(Prodigium Academy #1)
N:
Nuts(Hudson Valley #1)
Nickel(Fallen Lords MC #1)
Night Shift(Jill Kismet #1)
Nightlife(Cal Leandros #1)
Night Shifter(Magical Creatures Academy #1)
Nailed by You(Ross Brothers Trilogy #1)
No Rep(Madd CrossFit #1)
The Negotiator(Harbor City #1)
O:
On the Edge(The Edge #1)
On the Rocks(Last Call #1)
Once Bitten, Twice Shy(Jaz Parks #1)
Once Burned(Night Prince #1)
Owl and the Japanese Circus(The Adventures of Owl #1)
Officer Next Door(Lock and Key #1)
Over the Fence
Olympian Challenger(Olympian Challenger #1)
P:
Pitch Please(There’s No Crying in Baseball #1)
Pestilence(The Four Horsemen #1)
Protector(Night War Saga #1)
Playing by Heart(Love, Hate, Rock-n-Roll #1)
Q:
Quinn(Wyoming Sky #1)
R:
Real(Real #1)
Rosemary and Rue(October Daye #1)
The Return of Brody McBride(The McBrides #1)
Red-Headed Stepchild(Sabina Kane #1)
Ride Hard(Raven Riders #1)
Rugged Hearts(The Kinnison Legacy #1)
The Rule Book(The Rule Breakers #1)
Royal Street(Sentinels of New Orleans #1)
Rush(Montgomery Men #1)
Renegade(Moonshine Task Force #1)
The Reluctant Cowboy(Morgan Ranch #1)
Repeat Offender(Souls Chapel Revenants MC #1)
Ransom(Laurel Springs Emergency Response Team #1)
S:
Skinwalker(Jane Yellowrock #1)
Some Girls Bite(Chicagoland Vampires #1)
Spider’s Bite(Elemental Assassin #1)
Southern Pleasure(Southern Heart #1)
Saved by the Rancher(Hunted #1)
Shock Advised(Kilgore Fire #1)
Street Magic(Black London #1)
Storm(Storm MC #1)
Sit…Stay…Beg(The Dogfather #1)
Shades of Wicked(Night Rebel #1)
Storm Front(The Dresden Files #1)
Second Chance Cowboy(Crossroads Ranch #1)
Surrender to You(SAPD SWAT #1)
Somethin’ About That Boy
Shadow Hunter(Rosie O'Grady’s Paranormal Bar and Grill #1)
Supernatural Academy: Year One(Supernatural Academy #1)
Something Wicked(University of Morgana: Academy of Enchantments and Witchcraft #1)
T:
Taming Him(Bishop Brothers #1)
Taking Shots(Nashville Assassins #1)
Truthseeker(Worldwalker Duology #1)
True Blue(The Whiskeys: Dark Knights at Peaceful Harbor #1)
Touch the Dark(Cassandra Palmer #1)
Texas on My Mind(The McCord Brothers #1)
Temptations(Tattoos & Tears #1)
Torch(Devils Souls MC #1)
Trailer Park Fae(Gallow and Ragged #1)
Three Mages and a Margarita(The Guild Codex: Spellbound #1)
Tap Out(Reaper’s Den #1)
U:
Until Harry
Urban Shaman(Walker Papers #1)
Until Fools Find Gold(Providence Gold #1)
Untamed Magic(Academy of the Elites #1)
V:
W:
Whiskey Neat(Uncertain Saints MC #1)
Working for the Devil(Dante Valentine #1)
Wild Hunger(Heirs of Chicagoland #1)
What You Do to Me(The Haneys #1)
X:
Y:
Z:
6 notes · View notes
Text
Breed se roadtrip wenke
Oraait, so ek vertrek oor vier dae op my eerste solo-roadtrip. Dit is iets waaroor ek al vir jare droom en waaraan ek al menigde oggende (terwyl ek eintlik moes werk) al gedagdroom en pseudo-beplan het. Google-maps weet al wanneer ek gaan soek na verlate Weskus-dorpies of versteekte kroeë in die laeveld. Ek het Suider Afrika ook al platgery agter die belaglikste verskonings en avonture aan. Maar hierdie keer is anders - hierdie keer pak ek my grootste avontuur alleen aan en ek is eerlikwaar doodsbevrees. Ek is nie ‘n alleen-mens nie. Ek raak verveeld na ‘n halfuur van eensaamheid en is dikwels altyd omring met vriende of familie waarmee ek kan onsin praat. SO in die gees van voorbereiding het ek besluit om ‘n lys te maak van al die lesse wat ek al geleer het op ons kontinent se stowwerige paaie - meer vir myself as enigiets anders, maar as iemand kan baat vind hierby sal ek verheug wees. So without further ado - Breed se roadtrip wenke:
Jy gaan ‘n voertuig nodig hê. Sonder een is enige roadtrip donners lank. Jou voertuig hoef nie groot, nuut, fancy of duur te wees nie - hy hoef nie eers noodwendig vier wiele te hê nie. Die belangrikste is dat hy/sy 'n naam moet hê. Dis soos 'n skip - dis noodlottige slegte geluk om jou kar onbenoemd te laat. My persoonlike voertuig is ‘n charcoal Fiesta met die naam Themba. Vernoem na Themba Bavuma, want hy is klein, donker en ongelooflik rats. Terwyl ons op hierdie punt is, maak seker jou voertuig is gereed vir die trip. Ek was al in die situasie waar my ratkas ingegee het op die Hawequa gebergtes net buite Paarl. Ek en my reisvennootskap het al biddend by die berg afge-’free’ en by die naaste garage ingekruip om die beste back-yard mechaninc in die Boland te vind. Die man het ons ingesleep, opgejack, oopgeskroef en ons kleppe verander. Hy het ook ons kar reggemaak.Punt is, kyk jou voertuig deeglik deur voor die trip, of as jy soos ek is en jy kan nie ‘n fan belt van ‘n seatbelt onderskei nie, kry iemand wat weet om vir jou te kyk. 
Goeie musiek is noodsaaklik. Of jy nou solo of saam jou makkers reis, musiek is die een ding wat jy MOET hê. Vat ‘n middag of twee en maak seker jy het toegang tot ordentlike tjoens. Coldplay, Mumford and Sons en The Killers is die absolute minimum wat op jou playlist moet verskyn. Enigeiets waarmee jy kan saamsing of wat jou laat voel asof jy in jou eie music video is sal loop. Vir die solo-resigers kan ‘n stukkie Leonard Cohen, Koos Dup en Gert Vlok Nel uitstekend werk.
Overplan, Underthink. Hierdie is dalk my belangrikste stukkie advies. Voor die trip is ek gewoonlik fanaties obsessief oor die detail. Watter paaie gaan ek ry, is daar tolhekke, hoe ver gaan ek grondpad moet ry, waar kan ek stop vir petrol, kos, badkamers of voedsel? Maak seker jy weet presies waar jy gaan oornag en hoe om daar uit te kom. Neem alle aanwysings en kontakbesonderhede in harde-kopie vorm saam. Lees op oor die belangrikste besienswaardighede asook enige pubs, clubs, restaurante en ander lekker plekke. As jy die raamwerk daar gestel het is jy dan vry om te doen net wat die hel jy wil terwyl jy daar is. Moenie daaroor worry as jy ‘n padstal sien wat tant Anna se nastergal konfyt adverteer en jy voel jy kan nie langer lewe as jy dit nie geproe het nie. Trek af. Koop ses. Vra vir tant Anna of sy ‘n lekker potbrood resep het wat saam met die konfyt kan gaan. Beplan die lewende wit waks uit jou trip uit, dan kan jy met ‘n oop gemoed van die bestemde roete afbliksem.
Neem fotos. Jy hoef nie ‘n duur kamera met ‘n lens soos ‘n Royal Artillery howitzer te hê nie (alhoewel dit seker help). Ek vind my heil in die ingeboude kameratjie in my LGD slimfoon om die natuurskoon wat ek sien vas te vang. Ons lewe in een van die mees diverse en pragtige lande in die wêreld en jou mense gaan wil sien waar jy was. DIs ook nie sleg om iets op sosiale media te laai en te sien hoe die likes inrol nie. Onthou net dat dit nie is waaroor dit gaan nie. Jy moet eerstens alles net beleef. Maak tyd om te kyk na daai waterval of daardie sonsondergang. Asem dit in. Huil as jy moet. En dan, wanneer jy gedrink het uit die wonderskoon kan jy jou kamera uithaal en dit vasvang om te post met slim hutsmerke. 
Onthou jou medisynetassie. Jy wil nie met jou broek op jou knieë gevang word hier nie. Neem vir jou allerlei mediese verbruiksware saam soos hoofpynpille, oogdruppel, pleisters, ontsmetmiddele, muskietgoed, sonroom, rennies (vir nadat jy potbrood en nastergalkonfyt gevreet het) en enigiets anders wat jy dink jy dalk moontlik vir een of ander rede miskien kan nodig kry. Wees eerder oorversigtig. 
Praat met die locals. Dis die rede hoekom jy reis. As jy die opinies van klomp Gautengers wou hoor kon jy in Gauteng gebly het. Chat met die boer in sy two-tone hemp en hoor wat hy te sê het oor die reën, die ruggas en sy gunsteling biltongwinkel. Drink ‘n quart by die shebeen en speel ‘n potjie pool met die manne. Draai in by die vlooimark en koop ‘n bangle of gaan na die NG Kerk se bazaar en kyk of hulle kerktannies lekkerder pannekoek bak as elders. Hoor wat die mense doen in hulle spaartyd en doen dit saam met hulle as jy tyd het. Jy gaan tien teen een genooi word na ‘n braai of ‘n ete met hierdie benadering en dan moet jy die geleentheid aangryp. Beleef die land en sy mense. Ek wil actually aansluit by hierdie punt en dit uitbrei na die local cuisine. As jy Durban toe gaan moet jy ‘n bunny eet, beleef waaroor regte Cape Malay kossies gaan in Kaapstad en probeer sommer ‘n Gatsby terwyl jy daar is. Eet seekos op die Weskus en drink wyn in Stellenbosch. Gee jouself oor. 
Moenie te veel klere saamvat nie. Onthou, jeans kan nie vuil raak nie so jy kort net een paar. ‘n Kortbroek kan ook meer as een keer aangetrek word en jy benodig waarskynlik nie drie baadjies nie. ‘n Hoed is wel ‘n moet. Een paar gemaklike skoene. 
Skryf. Selfs al is dit nie jou ding nie. Skryf wat jy sien en dink en voel. Vang jou ervarings vas op een of ander manier. Skryf ‘n dagboek of gedigte of enigiets wat jy wil. Jy hoef dit nie eers te hou nie, maar ek is oortuig dat jy die ervaring lewe gee as jy dit vasvang in woorde. En lees ook as jy kans kry. Lees sommer Kerouac se On the road, Steinbeck se Travels with Charley en enigiets van C. Johan Bakkus ter voorbereiding en om jou ordentlik in die bui te kry. Gesels met jou boekwurm vriende en kry ‘n paar voorstelle vir boeke wat jy kan lees terwyl jy reis. Lees boeke wat jou saamsleur en inspireer. Lees digbundels. Lees ee cummings en Breyten Breytenbach en Ingrid Jonker.
En geniet jouself… Laat die trip jou verander. Steinbeck het gesê people don’t take trips, trips take people. En dit is baie waar. Jy kan nie die skepping sien en met mense interact sonder om daardeur verander te word nie - en is dit nie eintlik hoekom jy die trip vat nie? So laat jouself toe om te sien en te voel en om verander te word. Our battered suitcases were piled on the sidewalk again; we had longer ways to go. But no matter, the road is life.
1 note · View note