Tumgik
#tapyt
shepherds-of-haven · 2 years
Note
So, small question because I was reading your wip for the 100th time at work, and it wouldn't leave me alone for hours: after MC has the nightmare in (I think?) Chapter 3, Trouble mentions something about the MC screaming like the whores of Tapyt were after them. Is this simply a turn of phrase that developed over time, some kind of folklore, or does Tapyt actually have some kind of following he affectionately calls his whores?
Hi there, great catch! I think this is just a colloquial, slightly blasphemous phrase that developed over time, sort of like "God's teeth" or "God's blood"--it evolved from people wondering exactly how Tapyt created the Endarkened and positing that he did so with the help of the goddess, Orauna, sometimes referred to as "the Two-Faced Hag," as she was believed to possess two different faces and possibly even two different personalities. In some splinter beliefs, some interpret the legend as Orauna literally being two different people or twin goddesses, and her theoretical connection as Tapyt's lover may have originated the phrase "the whores of Tapyt."
Others claim that there was at some point a dedicated cult of "witches" who worshipped Tapyt, with all sorts of squeamish stories about blood rituals, demon summoning, and the usual hysterical cult stuff, and that's where the saying came from--but this seems to be more of an old wive's tale rather than anything that's solidly supported in the history books!
39 notes · View notes
rausule · 8 months
Text
BARTHOLOMEUS DIAS
Lerato , letterlik uit Vulgêre Latyn en ons Geliefde. Ba Ra t'ho omo lerATO.
Die tydperk van die groot ontdekkingsreise het klinkende name opgelewer.
Dink maar aan Columbus, Da Gama, Magellaan Maar vir ons is een van die belangrikstes
Bartholomeus Dias-die eerste Europeer wat die seeweg na die suidpunt van Afrika oopgemaak
het. Dias was 'n Portugees. En daar is heel besondere redes hoekom dit juis 'n Portugees was wat dit gedoen het Eintlik die grondoorsaak in oorlog en handel-twee dinge wat al onberekenbare invloed op die
wereldgeskiedenis gehad het.
Handel met die Ooste
In die latere Middeleeue was die Europese handel met die ryk speserylande van die Verre Ooste in die hande van die Arabiere en Italiane. Die Arabiere het die speserye, parfuum, juwele, verdowings- middels, tapyte en kleurstowwe oor land met kameelkaravane tot by die Swart See en die Egeiese See, of met hul skepe deur die Rooi See en die Persiese Golf, aangebring. By die kusstede het die Italiaanse handelaars van Livorno, Genua en veral Venesie dan die handelsware by die Arabiere oorgeneem en verder oor die hele Europa versprei.
Die Italiane het wel deeglik gesorg dat geen ander Europese moondheid 'n aandeel hierin verkry
nie, en sodoende kon hulle hoe pryse vra en groot winste maak. Net soos Columbus, wat in diens
van Spanje weswaarts gevaar het op soek na die Verre Ooste, het ook die Portugese gehoop dat
hulle 'n seeweg na Indie sou vind om sodoende regstreeks handel te dryf en die Arabiere en Italiane
as tussengangers uit te skakel.
Lissabon
Middellandse
Tunis
Sagres
Tangera
See
Kairo
Arquin
'n Geweldige storm tref Diss se drie skapies op hul avontuur
Portugal sy huidige grense verkry (sien bl. 1194). Wat die stryd soveel heftiger gemaak het, was die feit dat die Portugese Christene was en die More Mohammedane Die Arabiere was ook Mohammedane, en dus was die Portugese nog gretiger om die handel uit hul hande te neem
Nadat hulle die More uit hul vaderland verjaag het, het die Portugese op hul beurt Noord-Afrika ingeval en in 1414 Ceuta verower'n hawe net oorkant die straat van Gibraltar. Deur skepe langs die weskus van Afrika af te stuur, wou hulle ook sommer die More omvleuci en terselfdertyd goud en slawe soek. Hulle het ook gehoop om in aanraking te kom met Priester Johannes-'a legen dariese Christelike vars wat glo oor 'n uitgebreide koninkryk iewers in Afrika geregeer het. Die Portugese het dat hulle sy hulp teen die More sou kon ver- kry.
Nog iets wat die Portugese so goed toegerus het om ont- dekkingsreisigers te word, is hul land se aardrykskundige ligging: lank en smal al langs die kus af. Baie van hulle was vissers en matrose, en hul heersers was magtige vorste wat Portugese gesag wou uitbrei na die Kanariese Eilande, Madeira en die kuste van Afrika.
Atlantiese
Kaap Santa Maria
Oseaan
Kruiskaap Angra Pequena (Lodentzbucht)
Kwaaihoek Kaap die Goeie Hoop
Malindi. Mombasa
K. Delgado
Loang 8
Luanda
Sofala
Oorlog teen die More
Ander faktor was die oorlog teen die More. Feitlik die hele Iberiese Skeicciland (Spanje Portugal) is in die kute eeu deur die More uit Noord-Afrika verower, maar teen 1250 n.C. bet
Kongs
DIE REIS VAN BARTHOLOMEUS DIAS
Indiese
Oseaan
Prins Hendrik die Seevaarder
Die man wat die meeste gedoen het om ontdekkingsreise langs die weskus van Afrika san te moedig, was prins Hendrik, seun van koning Johan Ivan Portugal. He bet hom se hierop torgele det letere geslagte hom die am Hendrik die Seevaarder gegee het hoewel by self not verder as Ceuta grieil het nie. Hy het hom by Sagres aan dir kus gevestig en deskundiges op die gebind van kaart tekening, navigasie en skrepshot oor hom vergader planne te bersam det die onbekende in so sei
Gaandeweg het die skepe wat hy sy broer Pede handelaars jane na jaar uitgestu het, vender en w langs die lang kuslyn van Afrika sudwaarts gril N dood in 1460 het prim Johan, later koning has 11. desbreeds by Krunisap as die s Nu bereik. Maar die For her dis mois de Afrika te var
erde
Ivoorkus
Benin
Mogadisjon
0 notes
rebrandtdebibls · 1 year
Text
Tumblr media
DIE VYFDE BEDRYF
LUCHER ASMODE
Pas by
So catch the rouklght sen, no song has sulcken aert. Hoe gek het hierdie wag nou sy hofwag oppas!
Asmode
Dit stort geen wens uit nie, ons is buite daardie hoek. O Autode, die rykdom van die afgrond sal jou loof, En innehaclen, Op die hees nag clarion Ona hofwort met tapyt van spintagh, En fees Van deere blaen, Om die ange fees te kap. Ons kroon 'n prins van die oostelike lande. U het die eerste feesmaal van die lewendes gegooi, En U sal, Beklee vir die gode van die bruilofs van die Ooste, Magaghight wees, T'lig die huweliksbed in die nag Met grillerige vlanne, En om die bruidegom se nek te breek, Daar jou gewond leghe in die arms van sy besem.
amod
Dit is meer as wat ek verdien het. deur jou seën My diete sluit kroon op my kop ry roes, jou naam in cere.
Wat is die saak met hierdie jong brute met haar nuwe heer?
Amode
Hulle het agteruit gedryf, geslaan met skaamte en skrik, en in 'n grot gekruip, verslae en verleë,
Op my nacktheit: want geen rienze eer uit hul oë, Of ander oë, ijdellik bedrieg en bedrieg. Hulle weef skaamte, om die skande rontgarn Vas homme nacktheit, 'n groen web van vygeblain Om die middel Want ons het hulle aan die slotte gesleep Deur skutblare, en doonehaegh, en distelpunt, en geskeur
Die wit kant van hul eerste onheil Dit is die rompe, vuil van stof, en besaai met slyk en besprinkelende klad, hulle huil en huil. Mens hoor hoe hulle mekaar blameer vir die misdadiger se skuld, En vloek. Eden-weerklank deur ongelukkig Mithaer. Knorrige Adam krap sy gesig, wieg die harr Met lokke uit sy kop, en wek die hofhuilende huilende: Waarheen, waarheen het ek geval! Ick het nie my vrugte gegee nie, maar my vyand het ag geslaan. My vlees het my verraai, ek het 'n lourierspoor gevolg. 'n Vieslike moederfok was die pyl wat Eva seergemaak het, En my gat, o, dit kom van damelief. Ek is vol van my ribbes en my eie vlees. My liefde vir vroue is vir my te veel.Ek sal nie die vlag wapper, bo ingestel, uit trots, En God gelyk in wysheid en kennis nie. Die hovaerdy het my bederf en my bekoor. Die spook van die afgrond kleef aan my met geweld kuns Ek deurboor my sintuie en voer reeds oorlog in my ledemate Die vlees wil anders as die verstand. vertaling, en rede, En wil, aangetas met daardie onverwagse klap Voel te graaf en vreeslike kraak. Ek voel die gehuil van binne en buite. Hoe kan 'n mens so 'n skat herhaal en bekom!
Pas by
So word my wrak versag. na die hel triomfeer Dat my erfvyand nou weer, en was ingestel, Om so 'n verbreking van erfenis om te keer: Ons kyk nie langer op geen versperring, of dra Van wet, en belofte, en vreeslike bedreiging. Die natuur lê onder, vertrap en skyn. Die hele menslike ras is myne en erfenis. Dit pas nie meer by beloftes nie, ook nie by dreigemente Die wil leun van die goeie wat beveel word om quaet ek wil sien en verander, hom te verwyt. My beelde sal daar geëer word met menseoffers, en jig en wierook, en sweet in die afgrond van godsaligheid, uit vrees vir straf. Ek gly nou skelm en valslik. Die oorsprong van die kwart van my op die vyand se nek Laat al die weer vry wees van Adam se erfgename: Van ses eeue bêre hy net 'n handvol siele.
Zoo stijge ick, na mijn' val, op eenen hooger trap. Zoo veel vermagh de lust, een montvol appelsap.
Maer duickenwe eene poos. wy zullen met onze ooren Den grooten ommezwaie van 't eeuwigh treurspel hooren, Uit Adams eigen mont, nu loopt de treurrol af. Hy komt tot kennis van zijn misdaet door de straf, Die d'overtreders op den hiel treet. hy loopt herwaert, Bestorven om het hooft, en dootsch, dan weder derwaert. De beeldevormer zagh 't wanschepsel aen, en riep: Helaes, nu rout het my dat ick oit menschen schiep.
0 notes
arthousecarpets · 4 years
Photo
Tumblr media
ندعوكم لزيارة افضل معرض لبيع السجاد الماكينه بالإمارات العربية المتحدة.  فرع ابو ظبي مضقح م2 +971 54 500 7151 فرع الشارقه خلف حول الامارات للمفروشات +971 54 500 7175 عروض اسبوعيه . واسعار تنافسيه وتصميمات وألوان إبداعية. اسعار تنافسيه سجاد مكينه نسخه يدويه عالى الجوده كل الألوان والمقاسات بأسعار لا تصدق. Our price is best and quality looks like handmade. All size and colors is available with amazing price!. فقط اتصل على رقم او أرسل مرحبا على الوتساب ليصلك كل جديد. ##carpets #carpet #سجاد_ماكينه #art_house_carpets #arthousecarpets #بيت_الفنون_للسجاد #الفجيره #راس_الخيمه #ام_القوين #عجمان #Dubai# sharjah #abudhabi #العين #ابوظبى #دبي #عمان #السعوديه #الشارقه #tapyt #ковролин #عمان #ديكور #ديكورات #مجالس  #سيدات #مكيت #سجاد_مساجد #سجاد_تركي #سجاد_ايرانى https://www.instagram.com/p/B6z2I7MlewL/?igshid=oazbetu45g8w
0 notes
tropicrayder · 3 years
Text
Recruit Form SHoH: River Voidsong
Tumblr media
A tattooed female Mage with shoulder-length tied-up ashy hair and attractive violet eyes. 
Biographical Info
Name, Nicknames: River Voidsong, [REDACTED]
Callsign: Darkstar
Gender: Female
Sexuality: Bi
Age: 26
Background Info
Weapon: Pistols
Magic Specialization: Elementalist
Racial Heritage, Birthplace: Elf, Vale
Education: Student of the Veiled Circle
Miscellaneous Info
Past Jobs: Brief convict of piracy (”IT WAS ONE JOB BLADE!”), former smuggler, acquisitions expert and mercenary
Likes: Enjoying her free time, chatting people up, painting and occasionally finding a mark......
Dislikes: Inquisitors, bullies, selfishness, being alone
Strengths: Level-headed, charismatic, perceptive, stealthy
Weaknesses: Sometimes it can be difficult her to relax or let people in because of former betrayals, however she does work on it. The nightmares are a pain in the ass also... 
Hobbies/Special Skills: Lockpicking, Professional Gunsliner, Attempting  Aquaeri Specialization, Sweet Talking 
Daemon:
Tumblr media
DnD Morality Alignment: Chaotic Good
Personality
(Bold which way your recruit leans.)
Heart of Gold/Will of Iron
Rebellious/Loyal
Independent/Social
Tactful/Straightforward
Bold/Cautious
Charming/Stoic/Intimidating
Witty/Sincere
Resentful/Forgiving
Self-Preserving/Self-Sacrificing
Book-Smart/Street-Smart
One-God/Agnostic/Old Faith
Relationships
Best Friend(s): Chase, Tallys, Lavinet
Preferred Mission Partner(s): Tallys and Chase
Friendly Rival(s): Riel
Love Interest(s): Briony
Ship Name(s): Stormsong
First Kiss Scenario: Is River just Morgan for Wayhaven? Who knows....
Tumblr media
Reference Quote from Last Employer or Other Recruits:
“An extremely dedicated thief worker! She’ll do whatever it takes to get the job done rain or shine! Now if you’ll excuse me I need to load up these barrels to be dumped in the ocean shipped off....” - Former Dockmaster Warren
@shepherds-of-haven​ Much love from your Discord! I do not regret asking about Tapyt.........
1 note · View note
rosymorns · 4 years
Text
the freaky head voice: tapyt must die.....
mc: bro im just sitting here
3 notes · View notes
aiksu · 7 years
Note
kaip randi motyvacijos piest, tapyt ir tiesiog kurti?
Paziuriu fav filmus, pachekinu tumblerio fav blogus, klausau muzika kuria labiausiai myliu ir prisimenu geriausius memories nutikusius man ❤
0 notes
shepherds-of-haven · 11 months
Note
Obsessed with the idea of MC and some of the others looking at like a painting or statue depicting Tapyt and MC casually mentioning that it looks nothing like the real thing
I should have put this as a reaction if you buy the mural of the old gods for your room 😂 "Could you give me a discount for a faulty painting? Because Narthax is not that tall lol"
95 notes · View notes
shepherds-of-haven · 2 years
Note
Lord I know the 💪🏽👏🏽LIMBS OF TAPYT🦵🏽🦶🏽 group chat was blowing up when Buubas died That Way in That Particular Route. The other Faceless Lords just absolutely clowning this fool for going out the way it did, no Brightburner confrontation, no WOP wasted, literally no one knew Buubas was in the building. Most embarrassing day in for all demonkind. Cut to Live Jarky Reaction.
Buubas is the youngest sibling that they give the unplugged controller to so he feels included but he doesn't realize he's not actually playing 😭😭😭
91 notes · View notes
rebrandtdebibls · 1 year
Text
Tumblr media
Wit angelicre
Die regter was alleen in sy kamer. Dit was 'n mooi groot vertrek. met 'n mooi rooiswart tapyt op die vloer, met 'n aanlokkende, sedig vlammende vuur in die groot kaggel, met 'n gerieflike bed teen die muur, en 'n pragtige elektriese lamp op die tafel. En die tafel self was nie die minste wat mooi was in die kamer nie. Dit was van go polyste cikchout, nou belaai met boeke, papiere, inkpot, en skryf. gereedskap, waarby die regter se ou swartgerookte pyp en eenvou dige tabaksakkie, naas 'n deftige doos eersteklas sigare, glad nie gepas het nie. Maar die regter was aan sy ou pyp geheg; en ná die eetmaal wat hy die aand geniet het en waar hy, omrede van sy def tigheid en omdat hy Edelagbare genoem was, sigare moes rook, het hy met blydskap, hier in sy privaat vertrek, weer sy toevlug geneem tot sy ou vriend.
Maar die Edelagbare was nie in 'n luim om sy pyp so te waardeer as hy dit gewoonlik gedoen het nie. Hy het hom reeds half ontklee. Op die stoel, by die bed, was sy bojas en sy stywe wit hemp. Gedos in 'n nagjas van gedamaste satyn, donkergroen met donkerblou blomme daarop, wat net maar half te sien was in die geel elektriese lig van die lamp, het hy daar voor sy tafel gesit, sonder om te rook. met 'n pen in sy hand en met 'n skoon stuk papier voor hom op die blok kladpapier. In die kamer was die ruik van angeliere. 'n Groot bos wit angeliere was op die kaggelkas pragtige mooi blomme wat hulle hom die voormiddag in die hof present gegee het. Hy was lief vir dié soort blomme, en die geur daarvan was altyd aangenaam vir hom. Hy was 'n ernstige, imponerende persoon die Edelagbare, soos 'n regter behoort te wees. Sy gesig was kaal ge skeer, sodat jy die stewige ken kon sien, die dun, besliste lippe, die wye, ovale neusgate onder die skerp, fynbesnede neus. Sy of was helder, ofskoon sy hare byna grys was, en sy voorkop was nog
Gsonder rimpel of plook As jy hom so gesien het, sou jy gesê het dat by skrander. besliste, konsekwente kêrel was; en algar wat han peken het, sm met jou saamgestem het, want, ofskoon nog betreklik jonk, het hul hom reeds aangesien as een van die eerste beste van die landsregters
Vanaand was by peinsend en bedruk. Hy het 'n sware dag gehad. Vie drie dae het hy 'n saak verhoor wat baie opskudding verwek Die hot was altyd stampyol gewees, die lug bedompig, en die sitting lank en vermoeiend. Eers vanmiddag was die saak oor. Die primis teen die beskuldigde was so oorweldigend dat die jurie onderaarseling die aangeklaagde skuldig verklaar het. En daarop het die regter vonnis gevel- die doodvonnis, want dit was 'n moord aak en efikon die beskuldigde tot die laaste volgehou het dat hy kuldig was, was die bewyse van sy misdaad te sterk om enige partydige mens te doen twyfel aan die juistheid van die gevelde oordeel.
Dit was nie die eerste maal dat die regter iemand tot die strop veroordeel het nie. Daarvoor was hy al té lank Edelagbare. En gewoonlik het hy die saak koel opgevat, soos 'n besliste, konse wee mens dit behoort op te vat. Dit was immers sy plig. Daar voor het hy sy eed afgelé. En in dié geval was daar nie, kon daar sie wees nie, die minste noodsaaklikheid om hom verder oor die afem u bekommer nie. Die vrou wat vermoor is, was die nooi van die beskuldigde by was die laaste persoon wat met haar gesien war dit was sy hamer waarmee die moord gepleeg was; dit was sy ders wat met die bloed bevlek was; dit is bewys dat hy op die tyd toe volgens die getuienis van die dokters, die vermoorde haar laaste nik gegee het in die nabyheid van die bos waar die lyk twee dae later gevind is gesien was. Dié getuienis is deur die advokaat vir die verdediging nooit omvergegooi nie. Al die verdediging wat daar was, was swak, niks werd nie. En tog, altyddeur, sonder oponthoud, ferm en hartstogtelik het die jong aangeklaagde beweer dat hy heeltemal onskuldig was En afskoon die regter, wat baie onder vinding van getuies gehad het, oortuig was van die betroubaarheid van die afgelegde getuienis teen die beskuldigde, tog was hy besorg. want die houding en die toespraak van die veroordeelde het indruk
op hom gemauk, teen wil en dank. Nou, hier in sy slaapkamer, kon hy amper nog die toespraak hoor, net soos by die geur van die wit angeliere kon ruik soos by
dit daar in die hof geruik het waar dit voor hom op die regbank was. Die vaste stem, die kranige houding, die bedaarde of wat goedsmoeds op juric en regter gekyk het - was dit algar aandelery, komedie-speel, die astrantheid van 'n vasgevange niknuts, die vr twyfelde hartstog van 'n veroordeelde misdadiger?
Ek sê ek is onskuldig veroordeel. Ek sê, Edelagbare en bere van die juric, as ek sterwe, dan sterwe ek onskuldig van die moord waar julle my mee belas. En ek sê nog meer: Vroeër of later sal julle oortuig wees van my onskuld. Selfs al sterwe ek, ek sal my onskuld bewys, sodat U, Edelagbare, ten minste sal weet wat dit is om 's onskuldige medemens tot die dood te veroordeel vir 'n misdaad wat hy nooit begaan het nie."
Die herinnering van dié woorde het die regter laat dink. Hy het opgestaan en die kamer op en af geloop. Oor en weer in gedagte het by die feite en die getuienis nagegaan. Want vanaand moes hy nog sy rapport oor die saak opstel. Sy verslag aan die Minister - dit was die eintlike doodvonnis. Want 'n woord van hom, 'n aanbeveling, 'n wenk, kon die vonnis verander in gevangenisstraf. Baie kere tevore het hy so 'n wenk gegee, en die Uitvoerende Raad, op advies van die Minister, het die saak oorweeg en die vonnis verander. Daarvan het die publiek weinig geweet; maar die regter was bewus van sy mag, en die plig wat op hom gerus het die plig om na te sien, m alles weer in oorweging te neem-het hy geken.
Nou ja, hy sou maar die verslag skrywe. Beslis het hy hom op die stoel neergeplaas, en in 'n paar minute het hy kort en bondig die feite van die saak op papier gesit met dieselfde onpartydigheid en dieselfde eenvoudigheid as wat die kenmerke van sy aansprake en opsomminge vir die jurie was. Maar eindelik, toe hy die slotwoorde moes pen, het hy weer bly steek. Dit was asof hy nie die oë en die stem van die veroordeelde uit sy geheue kon kry nie. En tog, wat was daar eintlik ten gunste van die arme drommel? Dit was 'n wrede, koelbloedige moord - niks anders nie. En die getuienis was sonneklaar, so helder as die dag. Weer het by opgestaan; weer die kamer op en af geloop, en weer kom sit. Uiteindelik was sy beslis sing geneem. Mensliewendheid, goedertierenbeid, barmhartigheid. was in die geval misplaas. Die wet was daar om misdade te verhin der en, as daar 'n misdaad gepleeg was om die te straf. Dit was sy plig om die feite, en die gevolgtrekking uit die feite, bloot te lê. Ver der is hy nie geroepe om iets te doen nie.Medaile hand het hy typen in die ink gedoop Met 'n vaste tand bet hy sy soonte peskyes- aaklige woorde, wat die hade gmar yan hoop vir die veroordeelde verbrysel liet, wat de v so good as fick rigtig het, wat vir die hele wereld kon wys dat ky se me on twyfel gehad het dat die beskuldigde reg wendig en wilgens wet veroordeel is nie
Met Indwe moet kaan 1 Hongedele meedeel dat ek hoege p de kan aanvoer om UHF die verlening van die in die voerende Raad gestelde magtiging tot verligting van die ge wide selene aan te beveel nie"
En daaronder het hy sy naam geteken.
Toe hy die papier geklad het, het hy dit in die amptelike koevert
protork ak, en die klekkie op die tafel gelui. Jan het hy aan die belimde gese wat binnegekom het, kyk dat die nog de pos haal, en roep my more om halfsewe" Dharma het hy gaan slaap, met die ruik van die wit angeliere rund.
17
De was vyf jaar later. Die regter was weer in die dorp; maar hierdie Iner was die werk glail anders. Dit was nou 'n verkiesingsaak 'n petitiak; want by fart ver gevorder in die vyf jaar. Hy was nou ece van die appelregters, 'n groot man in die land, met die hoof. gerskap in die nabyheid
f hy was in dieselfile kamer waar hy vyf jaar tevore sy verslag die Misiner gekry het. Die waard het hom dit gesê: Edel gs son wil graag dieselfde kamers wil bé Ek het dit klaar vir Edlegten, want ons hou dit altyd vir die regters as hulle hier
Dis intend, mencer," het die regter geantwoord Sorg naar dat die vuur good brand, want dis koud vanaand." Ja amper so koud soos vyf jaar gelede, toe Edelagbare hier
tet die waard grantwoord. Ek herinner my nog goed-die klige moondak Ek het dit byos al vergeet," antwoord die regter. U weet, me
seet, regters het baie sulke sake Naturlik. Edelagbare, natuurlik. Ek het die vryheid geneem he rooi rose op die tafel te sit Edelagbare hou mos van blowing
Dankie, mencer, dankie. U doen te veel moeite Glad nie. Edelagbare Dit is 'n plesier So was hy weer in die ou kamer. En omdat die vaar bedders Jekker gebrand het en hy nog moes skrywe, 1 by weer sy japon aangetrek. Die ou een was al afgeleef. Sy mawe japon was v Kameellaardock, met lang haargordel. Daarin was sy lang, mar gestalte soos in 'n talaar gewikkel, on by was nooi warm en op sy gemak. En dit is bes om op jou gemak es warm te wees as jy mo werk Hy het tot laat in die nag gewerk. Eenmaal het die bediende geklop, binnegekom en 'n koerant op 'n skinkbord op die tafel get Dit is die aandblad, Edelagbare," het by gt.die laaste uit
ls dit jy. Jan? Lewe jy nog?" vra die regter. Sit hom mar neer, ek sal miskien later lees: nou het ek te veel werk."
Is daar nog iets, Edelagbare?" Dankie, nee, Jan of wag, maak die raam toe, en it g
paar stukke steenkool op die vuur. Halfsews more, hoor-ne later nie."
Soos Edelagbare beveel." Goed, Goeienag. Jan!!!
Wel te ruste, Edelagbare!"
Stil het die bediende uitgegaan en die deur agter hom toegemaak Die regter het nog bly werk. Bocke, dik boeke oor stemreg oor om kopery, oor dit en dat wat in regterlike taal regte genoem word, het hy in geblaai. Sy gedagtes was geheel en al by die verkiesingsaak: hy het aan niks anders gedink nie. Net nou en dan het hy sy kop opgelig en die aangename geur van die groot bos rooi rose op die tafel ingeasem, gretig, met plesier- want die regter het van blomme gehou. En eindelik was hy klaar, Sonder om die koerant aan te rer-want hy het gem lus gehad om iets meer te lees nie-bet hy hom ontklee en sy groot slaapjas, met die lang gordel, oor die voetenent van sy bed gehang. Toe het hy die bed in geklim, die dekens oor hom getrek, en die elektriese lig uitgedraai met die knoppie wat by die hand aan die bed was En nie lank daarna nie was hy aan slaap
Hoe lank hy geslaap het, kon hy later nooit se nie. 'n Rustige slaap was dit ook nie, want by het nare drome gehad wat hom van kant tot kant in die bed omgekeer het. Maar meteens was by
wakker.Die kamer was verlig met 'n lig wat nie van die lamp gekom het nie; dit was 'n helder silwerwit lig wat deur die meubels gedring het sonder om 'n skaduwee te werp. Die snaaksheid van die lig was die eerste ding wat hy gewaargeword het; maar onmiddellik daarna het hy iets anders bespeur. Dit was dat die bos rooi rose op die kaggelkas nie meer rooi rose was nie, maar wit angeliere. Die daarvan was deur die kamer, en dit was so sterk asof die bos ange liere dig onder sy neus was. Maar tot sy ontsteltenis was die geur glad nie meer vir hom aangenaam nie. Inteendeel, dit het hom be roerd gemaak. Dit was asof dit so dik was dat die lug daarvan be dompig was, asof hy wou stik, asof sy bors wou toetrek. Hy kon nie asemhaal nie; sy keel was toe. En toe hy met sy hande na sy keel wou gryp, was dit vir hom asof sy hand styf was, want hy kon dit nie roer nie. Toe eers het hy besef dat hy op die bed gestaan in plaas van gelê het. Hy was regop; en die beddegoed onder sy kaal voete was hard soos 'n plank. Nog meer, toe hy sy ken laat sak het om ondertoe te kyk, het sy ken in aanraking gekom met iets onplesierig. ru en grof, wat gevoel het soos 'n dik tou. En toe hy boontoe kyk. was dit vir hom asof die tou bo teen die plafon vas was, en onder om sy nek. Skaars 'n sekonde was nodig om hom die onplesierige toestand waarin hy was, te laat waarneem; en toe, plotseling, het die lig ungegaan, en alles was donker om hom, Net in die kamer was die stikkende geur van wit angeliere, waarin hy nie kon asemhaal nie, en wat hom 'n oorstelpende gevoel van angs op die lyf geja het. geur
En in die donker, rondom hom, nie asof op 'n sagte tapyt nie. maar asof op 'n harde plankvloer, kon hy die voetstappe van mense hoor. Hulle was rondom hom. Daar was 'n sagte gefluister, waarin by nou en dan 'n paar woorde kon gewaarword, sonder samehang. sonder betekenis. Nou was dit Honderd-drie-en-taggentig pond. ek het bereken vir drie en 'n half voet nou Eerwaarde 'n bietjie agtertoe. nog voor die mus... en die einde daarvan is droefenis... en verdriet. staan weg ek smeek... bekentenis en skuld. En dan weer: Broeder Laat staan Eerwaarde.....
Wees genadig, o Here.
'n Geweldige golf van angelierwasem was op hom. Dit was stik kend, en hy kon nie roer nie. Hy kon voel dat sy voorkop, sy hemp. nat van die sweet was. Hy kon voel dat daar iets oor sy kop getrek was, en dan, bliksemsnel, was die bed nie meer onder hom nie, sy kop is boontoe geruk, daar was 'n donderslag in sy ore, 'n skerp.
50
wusteloos.
stekende pyn in sy nek, en daarna was daar niks, want hy was be
Toe by weer bygekom het, was hy op die grond. Dit was beder lig: en die kamer was vol mense. Die waard was op hom te ondersteun, en Jan was besig om sy gesig te was met ko water, Stadig, met 'n rilling van angs, het die regter sy oë oop
maak.
Goddank. Edelagbare is herstel," skree die waard. Jan rep die dokter. Menere, ek versoek julle om te gaan." Wat is dit?" vra die regter, en sy stem is rou en hers. Wat maak julle? Wat het gebeur?"
Edelagbare is onwel," sê die waard gou. Jan het Edg
op die grond gevind en dadelik geroep." Ek dank u, meneer," sê die regter, en hy staan op en gaan op
die bed sit.
Edelagbare, die dokter is aan die kom." s die van Mis
kien.
..Nee, gee my net 'n bietjie brandewyn," se die regler. Ek is heeltemal reg: ek makeer niks nie."
Die mense het die kamer verlaat, en net die waard het agtergebly verbluf oor wat voorgeval het. In 'n paar minute kom Jan met die dokter. Die regter groet hom beleef, en die dokter bekyk hom
..Maar, Edelagbare." sê hy verbaas, wat het dan gebeur? Waar om is u in so 'n toestand? Kyk hierdie merk om u nek Die regter voel sy nek: rondom is 'n verhewe ring, wat in die spieël rooi lyk, asof daar iets hard op gedruk het.
..En kyk wat het Edelaghare met die gordel van sy japon go maak," sê Jan; en hy wys na die voetenent van die bed. Die regter kyk en sien sy slaapjas se gordel is om- en omgedraai oor een van die bedstyle, vas om die koerant wat hy die aand nie gelees het nie so vas en so omgewind dat dit 'n raampie maak vir 'n gedeelte van die koerant waarop groot letters gedruk staan: Hy kom nader en lees; en wat hy lees, is dit:
Weerklank van 'n ou treurspel. Ewert Stims, vanmôre opgehang vir die moord op 'n vrou in X-, het voor sy teregstelling beken dat hy die moordenaar was van die ongelukkige jongmeisie wat vyf jaar gelede hier in ons dorp vermoor is. Ons lesers sal onthou dat haar moord toegeskrywe was aan die jongman Martins Grip wat daarvoor ter dood veroordeel is en ook opgehang is. Dit skyndat in dié geval 'n groot onreg gedaan is, wyl daar geen rede is om aan die bekentenis van Stims te twyfel nie, omrede dat hy bewyse van sy misdaad en van die onskuld van Grip gegee het. Die saak is in die hande van die owerheid, en ons beskou dit nader in ons hoofartikel."
...Ek herinner my die geval goed," sê die dokter. ..En as ek dit nie mis het nie, was dit Edelagbare wat Grip veroordeel het." ..Ek weet," fluister die regter, en hy bedek sy gesig met sy hande ...Here, ek versoek julle om my asseblief nou alleen te laat." Die dokter sê niks, maar met 'n buiging verlaat hy en die waard die kamer, gevolg deur Jan; en die regter bly alleen agter, met sy gesig in sy hande
Toe hulle die deur toemaak, vra die dokter aan die waard: ..Me
neer, waar kry jy tog die mooi angeliere vandaan wat daar op die
regter se kaggelkas staan?"
0 notes
rebrandtdebibls · 2 years
Text
Tumblr media
daarop het volgens 'n uiters ingewikkelde stelsel van regulasies verloop: die mense het vroeg opgestaan, gewek deur die deurdringende klank van beuels wat deur die gange weerklink het in die donker uur wanneer die dag so langsaam en vyandig aan die breek was oor die grysgroen woes tyn van waters, swaar-onstuimig in die mistigheid. In hulle flennie slaappakke het die passasiers koffie, sjokolade, kakao gedrink; dan het hulle hul in marmerbaddens gebad, hulle oefeninge gedoen om die aptyt en die gesondheid te bevorder, hulle aangetrek en gaan eet. Tot elfuur was almal veronderstel om flink op en neer te stap op die dek, terwyl hulle die fris, koel seelug inasem, of om allerlei speletjies te speel om die aptyt opnuut aan te wakker, en om elfuur het hulle versterking gesoek in sop en toebroodjies. Aldus verkwik, het die passasiers hulle koerant met lus gelees en kalm die middagmaal afgewag - 'n maal nog voedsamer en met meer verskeidenheid as die ontbyt. Die volgende twee uur is gewy aan rus. Die hele dek is versper met gemaklike dekstoele, waarop die reisigers, toe gemaak met reisdekens, agteroor gelê het en die wolkies in die lug en die skuimende heuweltjies wat langs die kant verbygeflits het, gadegeslaan het, of anders lekker weggedut het. Om vyfuur, verfris en opgewek, is hulle getrakteer op sterk, geurige tee met koekies daarby: om sewe-uur het 'n trompetgeskal hulle gewaarsku dat 'n dinee met nege geregte op hande was.. En dan het die meneer van RaBrand hom in 'n vlaag van lewenslustigheid na sy luisterryke cabine de luxe gehaas om hom aan te trek.
Saans het die verdiepings van die Atlantida soos met vurige, ontelbare De deur die skemering geflonker, en 'n groot menigte bediendes het met koorsagtige haas in die kombuise, opwaskamers en wynkelders gewerk. Die oseaan, wat anderkant die mure gedein het, was ontsagwekkend, maar niemand het hom daaraan gesteur nie, aangesien almal onder die vaste in druk verkeer het dat dit onder die gesag van die kaptein gestaan het 'n altyd vaak, en in sy uniform-n manel met goue moustrepe - het hy man met rooi hare en 'n uiters swaar en logge liggaam. Hy was skynbaar baie soos 'n reusagtige afgod gelyk. Hy het sy geheimsinnige kwartier maar heel selde verlaat om in die openbaar te verskyn. 'n Mishoring op die voorkasteel het elke minuut met helse knorrigheid gehuil en met waan sinnige kwaadwilligheid gekerm, maar baie min van die dineerders het die mishoring gehoor dit is gesmoor deur die klanke van 'n uitstekende strykorkes wat keurig en onophoudelik gespeel het in die tweeverdieping saal versier met marmer, die vloere bedek met sagte tapyte, feestelik en
0 notes
shepherds-of-haven · 4 years
Note
Idk why but i wanna date Tapyt.
That’s blasphemy, anon
26 notes · View notes
shepherds-of-haven · 4 years
Note
Drunk Shery vs Tapyt
Tapyt wins, but it’s a close call
29 notes · View notes
arthousecarpets · 4 years
Photo
Tumblr media
ندعوكم لزيارة افضل معرض لبيع السجاد الماكينه بالإمارات العربية المتحدة.  الشارقه خلف حول الامارات للمفروشات..... عروض اسبوعيه . واسعار تنافسيه . وتصميمات وألوان إبداعية. اسعار تنافسيه سجاد مكينه نسخه يدويه عالى الجوده كل الألوان والمقاسات بأسعار لا تصدق. Our price is best and quality looks like handmade. All size and colors is available with amazing price!. فقط اتصل على رقم او أرسل مرحبا على الوتساب ليصلك كل جديد. Only call us or send hi to our WhatsApp to received every new. +97154 500 7175 ##carpets #carpet #سجاد_ماكينه #art_house_carpets #arthousecarpets #بيت_الفنون_للسجاد #الفجيره #راس_الخيمه #ام_القوين #عجمان #Dubai# sharjah #abudhabi #العين #ابوظبى #دبي #عمان #السعوديه #الشارقه #tapyt #ковролин #عمان #ديكور #ديكورات #مجالس  #سيدات #مكيت #سجاد_مساجد #سجاد_تركي #سجاد_ايرانى https://www.instagram.com/p/B5Kbb9wp3cJ/?igshid=1dd355oisdwlk
0 notes
arthousecarpets · 4 years
Photo
Tumblr media
جديد 1500 غرزه درجة الوضوح 4500 بيكسل عدد الغرز فى المتر المربع مليون وربعمائه وخمسون ألف نقطه. ندعوكم لزيارة افضل معرض لبيع السجاد الماكينه بالإمارات العربية المتحدة.  الشارقه خلف حول الامارات للمفروشات..... عروض اسبوعيه . واسعار تنافسيه . وتصميمات وألوان إبداعية. اسعار تنافسيه سجاد مكينه نسخه يدويه عالى الجوده كل الألوان والمقاسات بأسعار لا تصدق. Our price is best and quality looks like handmade. All size and colors is available with amazing price!. فقط اتصل على رقم او أرسل مرحبا على الوتساب ليصلك كل جديد. Only call us or send hi to our WhatsApp to received every new. +97154 500 7175 ##carpets #carpet #سجاد_ماكينه #art_house_carpets #arthousecarpets #بيت_الفنون_للسجاد #الفجيره #راس_الخيمه #ام_القوين #عجمان #Dubai# sharjah #abudhabi #العين #ابوظبى #دبي #عمان #السعوديه #الشارقه #tapyt #ковролин #عمان #ديكور #ديكورات #مجالس  #سيدات #مكيت #سجاد_مساجد #سجاد_تركي #سجاد_ايرانى https://www.instagram.com/p/B41Tm1YpVh7/?igshid=1d6lxyojbyq1l
0 notes
arthousecarpets · 4 years
Photo
Tumblr media
ندعوكم لزيارة افضل معرض لبيع السجاد الماكينه بالإمارات العربية المتحدة.  الشارقه خلف حول الامارات للمفروشات..... عروض صيفيه . واسعار تنافسيه . وتصميمات وألوان إبداعية. اسعار تنافسيه سجاد مكينه نسخه يدويه عالى الجوده كل الألوان والمقاسات بأسعار لا تصدق. Our price is best and quality looks like handmade. All size and colors is available with amazing price!. فقط اتصل على رقم او أرسل مرحبا على الوتساب ليصلك كل جديد. Only call us or send hi to our WhatsApp to received every new. +97154 500 7175 ##carpets #carpet #سجاد_ماكينه #art_house_carpets #arthousecarpets #بيت_الفنون_للسجاد #الفجيره #راس_الخيمه #ام_القوين #عجمان #Dubai# sharjah #abudhabi #العين #ابوظبى #دبي #عمان #السعوديه #الشارقه #tapyt #ковролин #عمان #ديكور #ديكورات #مجالس #سيدات #مكيت #سجاد_مساجد #سجاد_تركي #سجاد_ايرانى (at Sharjah) https://www.instagram.com/p/B3n1fuyJZXm/?igshid=4rv3h6yooy34
0 notes