Tumgik
#te velles scire
rausule · 9 months
Text
LES 2 moderne Vulgêre Latyn.
Die werkwoord: velle
Voornaamwoorde
Die voornaamwoord: is ea id
1. Die ww.velle
het reeds kennis gemaak met etlike onreëlmatige wwe., maw. wwe. wat nie volgens een van die gewone vervoegingspatrone vervoeg word nie maar elk 'n eie patroon volg. Daar is heelwat sulke onreclmatige wwe, waarby ons guandeweg sal stilstaan. In hierdie les bepaal ons ons by volo velle wild-E gewillig wees wall ven begeerverlang Dit word haie dikwels deur die prolatiewe infinitief gevolg maar kan ook 'n direkte voorwerp seen. Voorbeelde: pecuniam habere solo ek wil geld he, pecuniam
week verlang begeer geld. Velie word soos volg in die indikatief vervoeg: die volkstaal gebruik gewoonlik 'n voi in die sinne hieronder, maar die werkwoord is baie belangrik vir behoorlike wetlike gebruik.
PRAESENS
valo
vis
voluisti
voluit
vollmas
voluimus
voluistis
vultis
PERFECTUM
voluerunt OF
voluére
IMPERFECTUM
volbam
PLUSQUAMPERF
volebat
volucram volieras
voluerat
volebamus volebatis
volebant
volueramus voluerátis
voluerant
FUTURUM
volam
solet
FUT EXACTUM voluero
voluerit
voluerimus volueritis
voluerint
volent
LET WEL: Terwyl die praesens heeltemal onreëlmatig is, volg die iser die patroon van habéham: die fut, volg regam, en die tye van die perfectum tam afgelei, vertoon die gebruiklike uitgange.
2. Oefening
Vertaal in Afrikaans
12. pecuniam volebat
2 volunt
13. viri putari voluistis
14. causam dicere vultis
3 vis
15. iudex puberibus tutores in- stituere vult
4 volumus
16. heredis condicionem scire
6. materiam volemus
7. suum ius volebat
volunt
17. contractum volent
8 volent Romam ire 9. voluére a Roma venire
18. legibus agere volumus 19. extra crimen esse volucrat
10 Athenas ire volueratis II. siire volueritis et nos ibimus
20. pater partem familiae filio suo relinquere voluit
2a. Antwoord van 2
1. julle wens/begeer/verlang/wil
2. hulle wil
3. jy begeer 4. ons verlang
5. hy wens 6. ons sal materiaal verlang
7. hy het steeds sy regsbevoegdheid verlang
8. hulle sal na Rome wil gaan 9. hulle wou van die omgewing van Rome af kom
10. julle het reeds begeer om na Athene te gaan 11. as julle sal begeer het om te gaan, sal ook ons gaan
12. hy het steeds geld begeer
13. julle wou as manne gereken word.
14 julle wil die Kisk bepleit
15 die regter wil voogde vir die oomondiges aanstel 16 hulle wilde pocotandighede van die erfgenaam weet
18 en knigtens die wette handel 19. hy wou reeds buite misdryf wees
der woo's deel van die vermoë vir sy eie seun nalaat.
Dr de Beer.
0 notes
fieriframes · 3 years
Text
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
[WE FILL THESE STEEL CANISTERS ABOUT 2 GALLONS OF WATER. WHAT'S THIS SOLUTION INSIDE OF HERE? THIS IS WATER MIXED WITH GLYCOL, AND AD ME NON ACCESSISTI PRO RE QUAM DE TE VELLES SCIRE. THE GLYCOL CAN GET SUPER, SUPER COLD, BUT IT WON'T FREEZE. RIGHT. IF THAT WAS JUST WATER, WHEN THIS WATER FROZE, THAT WATER WOULD FREEZE. RIGHT.]
8 notes · View notes